Radlof, Gerrie – (9) Die Buiter seëvier

R175.00

2 in stock

SKU: BK_XA8492324 Category: Tags: , ,

Description

“Die Buiter seëvier: In die negende en laaste Die Buiter-boek, vertoef ’n invloedryke Franse edelman aan die Kaap die Goeie Hoop as gas van die goewerneur. Dit is algemeen bekend dat die baron die eienaar van een van die grootste handelsvlote op die roete om die Kaap na die Ooste is. Maar wat nie bekend is nie en wat niemand selfs vermoed nie, is dat hy besig is met ’n komplot wat die lewens van honderde niksvermoedende mense bedreig. Toe ’n onskuldige jong burger kort daarna onverwags in hegtenis geneem word, verskyn die Buiter op die toneel. En toe ’n tweede burger vermoor word en ’n derde spoorloos verdwyn, begin die poppe behoorlik dans, want die gemaskerde man op die swart hings stuit vir niks en niemand en sy swaard is ’n ware verskrikking waarmee hy amok onder sy vyande maak …

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.