Le Roux, J – Ons glo …

R125,00

2 in stock

SKU: BK_P1W41312 Category:

Description

Hierdie Bybelstudiegids is geskik vir persoonlike- en groepstudie. Onder elke tema word vyf subtemas onder behandeling geneem. ‘n Sesde punt onder elke hooftema stel ‘n aantal besprekings- of nadinkvragies waarin die onderwerpe uit die vorige vyf temas verdiskonteer is.

My bede is dat hierdie gids ‘n bydrae mag lewer om gelowiges te laat groei in Bybelse waarhede soos dit neerslag vind in die Nederlandse Geloofsbelydenis.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.