Description
- Die Bybelboeke word agtereenvolgens in vrae en antwoorde behandel.
- Die beste metode is om die antwoorde te laat memoriseer.
- Behandel tien tot vyftien vrae en antwoorde per sessie.
- Gee ruimskoots geleentheid om vrae te vra.
- Bestee die eerste 10 minute van elke sessie aan herhaling van die laasgeleerde antwoorde.
- Toets reëlmatig die kennisvlak – dit kan deur beantwoording van geskrewe vrae gedoen word.
- Behandel ten alle tye die Bybel met eerbied en vereis dié eerbied ook van die kinders.
Reviews
There are no reviews yet.