Description
Die swart Psalmboek van Totius in GROOT LETTERS.
Ideaal vir siggestremdes.
Bevat:
- die 150 Psalms wat Totius gedig het
- Die nuutste Skrifberymings soos in 2016 vrygestel
- die Heidelbergse Kategismus.
L.W. Bevat nie die musiek nie, slegs die woorde!
Gewone swart Psalmboeke ook Beskikbaar.
Reviews
There are no reviews yet.