Die Prentebybel vir kleingoed

R175,00

1 in stock

SKU: BK_561W32555 Category: Tag:

Description

Die Prentebybel vir kleingoed  bevat 20 geliefde Bybelverhale bv. Noag se ark, Daniël in die leeukuil, die geboorte van Jesus ens. Die illustrasies is kleurvol en kontemporêr maar tog nog klassiek. Dit sal kleingoed se aandag vasvang terwyl hulle leer dat God alles geskep het, enigiets kan doen, altyd lief is vir ons, altyd goed is, ons gebede verhoor en ons vriend wil wees.
Die toepassing aan die einde van elke verhaal in Die Prentebybel vir kleingoed maak dit relevant. Die kinders word aanmoedig om hulle eerste geloofstreë te neem.  Jesus is ons Here en Verlosser, ons kan  nou en vir altyd saam met Hom woon!
Kinders van 4-8  en hul ouers sal dol wees oor hierdie pragtige Prentebybel met sy stewige kartonbladsye.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.