Cilliers, A – 100 dae van vriendelikheid

R50.00

1 in stock

SKU: BK_SI32X2552 Category: Tag:

Description

100 dae van Vriendelikheid

Vriendelikheid is om jou krag te gebruik om saggies heel te maak, sonder om iets terug te verwag. Die bekende skrywer en Andrew Murray-pryswenner Andries Cilliers begelei lesers op ’n  kragtige, maar deernisvolle 100-dae reis. Hy inspireer ons om vriendeliker te leef en te wees: met die mense rondom ons, en met onsself. Só leer ken ons ook ons Vriend.