Boon, P.G. – Vir jou en jou kinders: Ontdek die doop in die Bybel

R135,00

5 in stock (can be backordered)

SKU: BK_I79U5904 Category: Tags: ,

Description

Vir jou en jou kinders: Ontdek die doop in die Bybel. Dit is verbasend hoe diep die betekenis van die doop is. Hierdie boek gaan terug na die Bybel om hierdie skat te (her)ontdek. Tekste wat met die doop te make het, word verduidelik in hulle historiese konteks. Ook word die doop behandel in die konteks van die hele leer van die Skrif. Die outeur se oortuiging is dat slegs God se Woord die regte antwoorde kan gee.

Ook in Engels beskikbaar:

For you and your children: Discover Baptism in the BibleFor you and your children - PG Boon

Ander boeke deur P.G. Boon:

Padkaart vir elke dag

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.