Boon, P.G. – Padkaart vir elke dag

R375,00

17 in stock

Description

Padkaart vir elke dag is ʼn speurtog deur die Bybel aan die hand van die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB). Die Nederlandse Geloofsbelydenis is in 1561 geskryf en dien vandag as amptelike belydenis van Gereformeerde kerke reg oor die wêreld, ook in Suid-Afrika. Ongelukkig is baie lidmate nie daarvan bewus is nie. Een van die hoofredes daarvoor is dat voorgangers amper nooit meer aan hulle kerk se belydenisskrifte aandag skenk nie. Padkaart vir elke dag wil u in ʼn jaar se tyd vertroud maak met die Nederlandse Geloofsbelydenis. Dit is my bede dat die leser sal agterkom hoe aktueel hierdie belydenis nog steeds is. Dit dien nog steeds sy doel, naamlik om lesers terug te bring na wat die Woord van die Here sê, om die leser daartoe te bring om elke dag sy Bybel oop te maak.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.