Description
Reis deur die Bybel is ‘n unieke naslaanboek wat die Bybel op ‘n manier benader wat tot elke mens spreek: die stories daarin. Soos wat jy deur die Bybelse lande en tye reis sal jy ontdek hoe die mense geleef het die kos wat hulle geeet het, die huise waarin hulle gebly het, die klere wat hulle gedra het en die werke wat hulle gedoen het. Elke storie begin met ‘n teksverwysing. Meer as 400 bladsye van kleurvolle fotos, illustrasies, kaarte en grafieke. Meer as 100 illustrasies van voorwerpe of monumente van Bybelse tye. Reis deur die Bybel bevat meer as 200 huidige fotos van Bybelse lande. Foto’s van meer as 50 argeologiese ontdekkings. Verskeie rekonstruksies en diagramme. Volledige indeks.






Reviews
There are no reviews yet.