Description
Paulus se groot brief is vir kinders van 8-12 jaar oud geskryf en neem jou kind op ’n prettige, boeiende en maklik verstaanbare reis deur die boek Romeine. As ’n waardevolle hulpmiddel vir ouers, grootouers, predikante, bedieningsleiers en persoonlike stiltetyd, help Paulus se groot brief om die gaping te oorbrug wat kinders dikwels ervaar wanneer Paulus se briewe behandel en verduidelik word. Mag jou kinders die heerlikheid van God se evangelie raaksien!






Reviews
There are no reviews yet.