Van der Westhuizen, H.G. – Johannes Hus

R50.00

Currently Out of Stock. Please contact for availability & price

SKU: BK_DC3GY379 Category:

Description

Die skrywer van hierdie boekie lewer met hierdie werkie inderdaad ‘n kosbare bydrae om die Afrikaanse leser met die persoon, lewe en werk van ‘n grootliks onbekende en feitlik vergete figuur uit die geskiedenis van die kerk nader te laat kennis maak. Op die wyse maak hy ‘n greep uit die kerkgeskiednis, wat in die tweede helfte van die 14e eeu en die begin van die 15e (1415) in Boheme, Wes-Europa, afgespeel het, meer toeganklik vir Afrikaanssprekende lesers van die 21ste eeu. Deur aan te toon op watter wyse Hus wel as voorloper van die Kerkhervorming beskou kan word, word aan hom die erkenning verleen wat dikwels vergete bly.