Van der Westhuizen, H.G. – Gewyde Erfenis

R100,00

2 in stock

SKU: BK_3AHMR377 Category:

Description

Die erfenis van sy kerklied is deel van die Gereformeerde Protestantisme se band met die volk van die Here se ganse verlede. Dit bind hom terselfdertyd direk aan die volk van die Here se ewige toekoms voor die troon van die Lam. Daarin stem die gemeente op die aarde sy lof in by die “gemeente wat die Seun van God vir Hom van die begin van die wêreld af tot aan die einde toe vergader. (HK 21) Die gemeente wat sing: “In hemel en op aard loof alles U, o Vader” is daarin een met wat die Skepper teen die aand van die eerste sesde dag sien, en daarvan bevind: “Dit (is) baie goed” (Gen. 1). Terselfdertyd is hy daarin deel van die hemelse erediens wat lofsing: “… U … het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie, en ons konings en priesters vir ons God gemaak het …” (Op. 6)

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.