Strehler, Dave – Bybelvrae en Antwoorde vir Kinders

R105,00

1 in stock

Description

Bybelvrae en Antwoorde vir Kinders is geskryf in antwoord op Kinders se soms uitdagende vrae. Vrae soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid?
Dit is soms moeilik om te beantwoord. Bybel Vrae en antwoorde vir kinders is ’n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, ’n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel.
Elke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ʼn kort bespreking asook ʼn interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook ’n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.