Strehler, D. – ‘n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders

R135,00

3 in stock

Description

Ontdekkingsreis deur die Bybel vir kinders. Dave Strehler bied hiermee ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.
Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:

• antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel
• interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek
• visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou
• hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies
• woordverklarings
• vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.