Steenkamp, Rudi – Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika

R200.00

2 in stock

SKU: BK_FLM494408 Category: Tags: , Brand:

Description

Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika

Verken die wonderlike wêreld van Suider-Afrika se spinnekoppe – hulle kom in hordes verskillende vorms en groottes, en is veel slimmer as wat jy dink! Hierdie stampvol kinderboek verduidelik waar spinnekoppe woon, wat hulle eet, hoe hulle jag, watter gif hulle het, en hoe hulle hul kleintjies beskerm. Treffende makrofotografie verken die wêreld van spinnekoppe soos nooit tevore nie. In Kinders se Spinnekoppe van Suider-Afrika ontmoet jy ’n spinnekop wat spoeg om sy prooi te vang, een wat in seeskulpe wegkruip, nog een wat as ’n mier vermom is . . . en meer as vyftig ander – van die welbekende Langbeenspinnekop tot die pragtige Blomkrapspinnekop, stekelrige Krimpvarkiespinnekop en goedgekamoefleerde Basspinnekop.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.