Radlof, Gerrie – (8) Die Buiter hou wag

R175.00

2 in stock

SKU: BK_L1Y812323 Category: Tags: , ,

Description

Die Buiter hou wag

In die agste Die Buiter-boek, word graaf Dunfolk, een van die magtigste manne in Engeland, spesiaal na die Kaap gestuur om sake te kom ondersoek. Gou kom hy agter dat die verset van die burgers nooit gedemp sal word solank die Buiter, met sy waaghalsige dade, daar is om hulle te besiel en hul griewe aan te spreek nie. Mettertyd besef hy ook deeglik dat die Buiter nog nooit handdoek ingegooi het nie. Wanneer hy mense wil red, voeg hy die daad by die gedagte. Hy het dit dus sy uitsluitlike doel gemaak om hierdie situasie te verander. Die Buiter moet vir eens en vir altyd onskadelik gestel word …”

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.