Description
God & Geld
Die eerste stap om dit te bereik is om beheer te neem oor jou inkomstes en uitgawes. Dit word bereik deur middel van ‘n begroting, maar selfs meer belangrik; ‘n alternatiewe finansiële filosofie. Alles wat jy nodig het om jou finansies gesond te kry – en in lyn te bring met God se Woord – word in die vier gedeeltes van hierdie boek saamgevat.
“Die uitstaande kenmerk en merkwaardigste aspek van God & Geld is die duidelike en geldige Bybelse gefundeerdheid van die hele boek. In ‘n era waarin ‘n mens gereeld vanuit sekere kringe gebombardeer word met ‘n skeefgetrekte ‘Voorspoedsteologie’, bring heirdie boek verantwoordelike Bybelse begronding oor die onderwerp. … Hierdie boek is veerl meer as boeiende leesstof oor ‘n saak wat elke mens raak – dit kan as handleiding vir die lewe bestudeer word.” – Dr. Isak Burger
Reviews
There are no reviews yet.