Meijer, J.W. – Voor die Reformasie

R85,00

26 in stock

SKU: BK_G9Z9E317 Category:

Description

God bestuur en lei die geskiedenis met mense wat in die uitvoering daarvan ’n rol speel. Die Here gebruik mense om sy wil uit te voer of hulle dit nou besef of nie, of dit nou sy gelowige kinders is of dalk verwoede teenstanders van sy ryk. Wanneer ons terugkyk in die geskiedenis kan ons (met voorkennis van wat later gebeur het) aspekte van hierdie Goddelike raadsplan raaksien. Dit moet ons ook in hierdie verhaal voor oë hou. Behalwe dat die soeke na God se hand in die geskiedenis van voorbereiding vir die Reformasie ons insig kan vermeerder, is dit ook troosvol. Wanneer ons die groot sprong maak na vandag toe, geld dieselfde as vir die 14de en 15de eeu. Want wat vandag gebeur is net so voorbereidend op die volgende (eind?)fase van die geskiedenis, as wat die bewegings, gebeurtenisse en persone wat die volgende bladsye vul belangrik was vir die Reformasie van die 16de eeu.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.