Lategan, D – Op die laaste skof (Tweedehands)

R30,00

1 in stock

Description

Op die laaste skof: Boodskappe vir oues van dae.

Oordenkings van onskatbare waarde vir almal wat Op die laaste skof  van die lewenspad verkeer. Vir die bejaardes en krankes word hier wonderlike besieling en troos uit die Woord van God gehaal deur iemand wat self in die smeltkroes verkeer het.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.