Kroeze, J.H. – Geveg met God (Tweedehands)

R30,00

1 in stock

SKU: BK_F769D2590 Categories: , Tag:

Description

Geveg met God klink na ‘n harde titel! Maar die boek Job is hard: ‘n stryd tussen God en Satan maar ook tussen ‘n vrome en sy God. Job is ‘n boek van geweldige dinge en groot teenstellings, van verpletterende rampe, van woordestryd en kwetsende beskuldigings, van vroomheid en versoeking, van vertwyfeling en verwagting.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.