Holtflüwer, P (editor) – Christ’s Psalms, Our Psalms

R400,00

1 in stock

SKU: BK_CJ761297 Categories: ,

Description

As editor and co-contributor, I am thrilled to announce our new forthcoming multi-volume work: Christ’s Psalms, Our Psalms! 16 seasoned pastors have made it their labour of love for several years to bring you a fresh Reformed perspective on all 150 Psalms. Whether it’s the Devotional or the Study Resource, these books will help you better understand the Psalms and your Saviour.

Hierdie boek bevat 1 jaar se dagstukkies oor die 150 Psalms – daar is ook vir spesiale dae soos Kersfees, Goeie Vrydag ens. voorsiening gemaak. Deur alles wil die skrywers vir ons wys dat die Psalms al ‘n voorafskaduwing is van Christus en sy werke. Elke dagstukkie neem ‘n gedagte uit ‘n psalm, verbind dit aan Jesus Christus en pas dit toe op ons daaglikse lewe. Al 16 skrywers is verbonde aan die “Canadian Reformed Theologial Seminary”. Die dagstukkies is geskryf deur: Ds. Richard Aasman, Ds. Hendrik Alkema, Ds. Clarence Couwman, Dr Reuben Bredenhof, Ds. David de Boer, Dr. Arjan de Visser, Ds. Peter Feenstra, Ds. Peter Holtflüwer (redakteur), Ds. Marc Jact, Ds. Jack Moesker, Ds. Douglas VandeBurgt, Ds. Clarence VanderVelde, Dr. Jason van Vliet, Ds. Rodney Vermeulen, Ds. Jim Witteveen en Ds. Dick Wynia

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.