Mueller, D – Gunsteling Bybelstories vir Kleingoed (Tweedehands)

R55,00

1 in stock

SKU: BK_W7FZ72603 Categories: , Tag:

Description

Gunsteling Bybelstories vir Kleingoed is ‘n versameling van 45 gunsteling Bybelstories oor God en sy liefde vir sy kinders wat Hy deur Jesus vir ons sigbaar maak. Elke hoofstuk vertel die verhaal van God se groot familie in ‘n taal wat jong kinders maklik sal verstaan, en die pragtige illustrasies sal almal wat die boek oopmaak, bekoor. Hierdie boek kan gebruik word tydens stiltetyd saam met die gesin of net voor slaaptyd, en sal sommer gou ‘n gunsteling in die huis word.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.