Description
Psalmboek (Totiusberyming), Sewende hersiene uitgawe (2016).
Bevat die volgende:
- 150 Psalms & 79 Skrifberymings (asook ‘n aanwysing van wat by besondere geleenthede en verklaring van die Christelike leer gesing kan word)
- Belydenisskrifte (Apostoliese Geloofsbelydenis, Geloofsbelydenis van Nicea, Geloofsbelydenis van Athanasius)
- Die drie formuliere van Enigheid (Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse kategismus, Dordtse Leerreëls)
- Liturgiese formuliere (Doopsformuliere, Belydenis v geloof, Nagmaalsformuliere, Bevestiging van ampsdraers, ens.)
- Gebede (vir die erediens, huislike gebruik, kerklike vergaderings en ander geleenthede)
- Kerkorde van die GKSA
Sien ook: Die Psalmboek van Totius met GROOT Letters
Reviews
There are no reviews yet.