Description
Die Bybel vir almal is oorspronklik uitgegee as Die Bybel vir Dowes.
Dit is uit die grondtekste in maklik leesbare Afrikaans vertaal sonder dat enigiets uit die oorspronklike tekste verlore gegaan het. Die Bybel bevat ’n groot verskeidenheid voetnote (meer as 17 800) wat woorde, begrippe en interessante inligting uiteensit. Hierdie Bybel is ideaal vir almal.
Reviews
There are no reviews yet.