Bybel vir Kinders (Lion)

R100,00

1 in stock

SKU: BK_7LYMP2600 Category: Tag:

Description

Bybel vir Kinders (Lion): Meer as 200 van die bekendste verhale uit die Ou en Nuwe Testament. Behalwe die boeiende weergawes van bekende verhale is daar maklik verstaanbare parafrases van ‘n aantal Psalms en ou-Testamentiese woorde van wysheid en profesie. Sluit in: Bybelverwysings, ‘n indeks van mense en plekke asook ‘n nuttige woordelys.

Stylvolle, lewendige illustrasies vol tekstuur en detail,

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.