Description
Bybel met Verklarende Aantekeninge (1933/53-vertaling) is al reeds baie jare uit druk uit. Hierdie stelle is as ‘n stel aangekoop en word daarom ook as ‘n stel verkoop!
Die stel van 2 dele is identies aan die stel van 3 dele – al verskil is, die 2 dele is ‘n later uitgawe en op dunner papier gedruk! Selfs die bladsye lyk presies dieselfde.
1933/53 Bybel met Verklarende aantekeninge (volledige stel van 2 dele)
Hierdie stel is ‘n later uitgawe van die 3-deel stel. Die bladsye is net dunner papier wat dus 2 boeke tot gevolg het. Selfs die uitleg van die bladsye is identies!
1933/53 Bybel met Verklarende aantekeninge (volledige stel van 3 dele)
- Deel 1 van 3 dele stel (Genesis – Ester)
- Deel 2 van 3 dele stel (Job – Maeleagi)
- Deel 3 van 3 dele stel (Nuwe Testament)








Reviews
There are no reviews yet.