Britz, R.M. – Die Begin: God en Geloof in Fort De Goede Hoop 1652-1655 (Hardeband)

R450,00

11 in stock

SKU: BK_6NC1O1871-1 Category:

Description

Wat gebeur wanneer skepe die windverwaaide suidpunt van Afrika teen die helfte van die 17de eeu aandoen en hulle ’n maritieme diensstasie ontwikkel? Wat gebeur wanneer hierdie mense die Christelike geloof saamdra en aan Cabo de Bona Esperança beoefen en uitleef? Die boek vertel hierdie verhaal opnuut uit die oorspronklike bronne. Watter mense was dit wat die Bybel saamgebring het? Wat het hulle gesing, gebid, geglo? Aan watter weergawe van die Christendom is destyds voorkeur gegee? Die geskiedenis word dikwels beskryf asof God en geloof nie saak maak nie en eintlik weglaatbaar is. Die boek gee ’n ander perspektief. Die samehang van geskiedenis en godsdiens is opgespoor en beskryf. Vir almal wat vandag met die omstrede verlede en met mekaar saamleef.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.