Reformational Study Centre (RSC)

Alle boeke in hierdie afdeling word verkoop ten bate van die Reformational Study Centre (RSC).

Meer oor die Reformational Study Centre:

Die RSC het ten doel om skrifgetroue materiaal te voorsien aan mense wat die Woord van God wil bestudeer, maar wat die nodige bronne ontbreek. Hul help tans in meer as 90 lande wêreldwyd.

Besoek gerus hul webtuiste om te sien wat hul doen: https://www.refstudycentre.com/

Indien u voel dat u vir hulle hulp kan bied in hierdie wonderlike werk, kontak hul gerus!

Showing 1–12 of 65 results

Showing 1–12 of 65 results