Le Roux, Johann – Die Dordtse Leerreëls

R95.00

30 in stock

SKU: BK_7SF7X309 Category:

Description

Die Dordtse Leerreëls

Die belydenisskrif is die uiteensetting van die Gereformeerde leer oor die verlossing van die gevalle mens. Die uitverkiesing, die werk van Jesus Christus, die verdorwenheid van die mens en sy bekering tot God en die volharding van die gelowiges kom aan die orde. Na die uiteensetting van die suiwere leer, word telkens die dwalings weerlê. Hierdie uiteensetting is bedoel as hulpmiddel om die belydenisskrif makliker te kan verstaan.

 

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.