Folmer Boekhandel: Bekostigbare Christelike Boeke in Pretoria
‘n Klein boekwinkel geleë in die noorde van Pretoria. Ons fokus hoofsaaklik op Christelike boeke teen bekostigbare pryse. Folmer Bookshop is a small business in Pretoria supplying Christian literature at reasonable prices.
Besigheidsure / Business hours
Maandag – Saterdag / Monday – Saturday 8:00 – 18:00
Sondae: Gesluit / Closed on Sundays
Webtuiste / Website
Ons webtuiste vertoon alle veranderings in voorraad onmiddellik. The web site represent the stock currently in our shop.
Jul het nie wat ek soek nie? / Looking for something else?
Stuur gerus ‘n e-pos aan sales@folmerboek.com – ons kan waarskynlik vir u bestel. If you need something that we don’t have, please request a quote to order it?
Uithou van boeke / Books kept aside
Boeke word ongelukkig net vir 2 weke eenkant gehou. Daarna word dit teruggeplaas op die rak. Books can only be kept aside for 2 weeks before being returned to the shelves.
Versending / Courier
- Ons maak gebruik van ARAMEX Store to door. Pakkies word so vinnig as moontlik op Maandag-Donderdag (behalwe Openbare vakansiedae) gepos. U ontvang die besonderhede van die pakkie sodra dit op die koeriers se stelsel gelaai is. Parcels are handed to the couriers on Monday – Thursday (Except for public holidays). We send you the tracking number as soon as your parcel is registered with the couriers.
- Ons kan ongelukkig nie koerierfooie op groot bestellings kanselleer nie. Ons probeer ons pryse so laag as moontlik hou. If I buy a lot of books, do you waive the courier fee like other companies does? No, we don’t. As our mark-ups are low, waiving the courier fee eats into our running costs.
- Ons Koerier na die Buiteland – gewoonlik met DHL Express – vra asb. vooraf ‘n kwotasie? Overseas orders – please email us for a quote?