Visser, J.R. (Rob) – Kus die Seun

R70,00

14 in stock

SKU: BK_IZFVF417 Category:

Description

Hierdie boekie bevat Bybelstudies vir jongmense oor 10 Psalms waarin bespreek en uitgelê word wat die Here in hierdie 10 Psalms sê. Die bedoeling hiervan is om deur verdere bespreking nog meer van die rykdom van hierdie Psalms en ook God se Woord raak te sien. Vrae vir bespreking is ook ingesluit. Laat ons steeds weer met liefde God se Woord lees. As ons so in geloof lees, leer ons om Christus in liefde as ons God en Koning te omhels. Laat die lees van hierdie Bybelstudies daartoe dien dat ons die Seun kus (Ps. 2:12), en ons liedere in Christus se diens stel. Psalms in hierdie boekie bespreek is: Psalm 1, 2, 3, 11, 24, 84, 88, 125, 130, 131

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.