Visser, J.R. (Rob) – Een is ons Meester

R50,00

44 in stock

SKU: BK_AM2RF413 Category:

Description

Hierdie boek is ’n versameling lesings en artikels. Die meeste daarvan is in verskillende tydskrifte gepubliseer. Enkele van hierdie lesings het nog nooit in druk verskyn nie. Ook dié wat op een of ander manier in tydskrifte verskyn het, is in verskillende gevalle nogmaals verwerk. Die oorspronklike karakter van die lesings wat vir Bybelstudie bedoel was, is sover moontlik bewaar. Dit blyk byvoorbeeld duidelik uit die eerste sewe hoofstukke wat vir ’n Bybelstudieprojek in eie gemeente geskryf is.

  • Die eerste sewe hoofstukke het veral betrekking op etiese vraagstukke. Die meeste van hierdie lesings is op simposiums vir medici aangebied.
  • Hoofstukke 8 tot 12 is meer gerig op die direkte bestudering van God se Woord en die weerlegging van dwaalleer.
  • Hoofstukke 13 tot 17 is veral op die leer van God se Woord en die kerkreg gerig.

Hierdie boek kan ook gebruik word as voorstudiemateriaal vir Bybelstudie. Deur sy Woord wys Christus ons die regte pad op alle terreine van die lewe. Laat ons in alles slawe wees van ons Meester, Jesus Christus.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.