Vergeer, W.C. – In die Skriflig: Konkordansie van die belydenisskrifte met ‘n teksregister

R65,00

2 in stock

SKU: BK_6IG7Q408 Category:

Description

Die konkordansie by die belydenisskrifte het ontstaan uit die behoefte:

  • Van lidmate in die algemeen en belydeniskatkisante en kerkraadslede in die besonder, om by wyse van ‘n vinnige naslaanwerk die Gereformeerde belydenis toeganklik te hê
  • Die behoefte om in kategismusprediking ‘n breër verwysingsraamwerk as net die Heidelbergse Kategismus te kan gebruik
  • Die behoefte om as teoloog in die wetenskap die belydenis as teologiese paradigma makliker in ag te neem en ter sprake te kan bring.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.