Venter, J – Die boek Prediker: Van alles tevergeefs tot ‘n hoopvolle toekoms saam met Christus

R210,00

1 in stock

SKU: BK_6EO8M406 Category:

Description

Die boek is gerig op hedendaagse gelowiges wat worstel met eietydse vrae oor die lewe. Die subtitel som die inhoud en doelwit van die boek op. Die Prediker se waarnemings en ervarings van sy tyd, gee ‘n verstommende spieëlbeeld van ons eie bestaan. Hy beskryf die onbegryplike van die lewe in die taal van sy tyd, sonder om werkbare antwoorde daarop te gee. Die antwoorde op ons vrae kom eers uit die verf wanneer ons ons kennis put uit die kragbron van God se openbaring in die Nuwe Testament. Jesus Christus se optrede in die geskiedenis, stel ons in staat om met die krag van sy Gees, dieper insig te kry in die ʼn onbegryplikhede van ons tyd.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.