Van der Westhuizen, H.G. – Herder van Angola

R100,00

Available on backorder

SKU: BK_6UDTI378 Category:

Description

Herder van Angola is ‘n biografie van ds. Paul van der Walt. Dit vertel die verhaal en skets die aangrypende lewensgang van hierdie “begenadigde maar beproefde” man. Maar dit is nie net ‘n biografie nie. Dit is ‘n stuk geskiedenis oor Angola. Dit vertel van die agtergronde, lotgevalle, geskiednis, landskap en mense van hierdie waterrykste land in Afrika. En dit vertel nuut en vars die geskiedenis van die mense wat mekaar hier in Angola op die lyf geloop het: Portugese, Angolese, Afrikaners. Maar dit is ook ‘n kerkgeskiedenis van Rooms-Katolieke, van Gereformeerdes en Hervormers.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.