Stoker, H.G. – Die Jehovah-getuies

R250,00

23 in stock

SKU: BK_7MGZB359 Category:

Description

“Die Jehova-getuies beskou hulleself as die enigste “ware Christene”, omdat hulle (soos hulle self sê) “as ‘n groep en individueel” in opdrag van Christus getuig “oor God se naam en voorneme”. Die vraag is egter of hulle met reg daarop aanspraak kan maak dat hulle “Christene” is en of dit waarvan hulle “getuig” strook met die leer van die Bybel en die Christendom. Of is hulle dalk ‘n kulte wat voor gee om Christelik te wees, maar in werklikheid dit nie is nie?”

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.