Smit, C.J. – God se orde vir sy kerk (ʼn Beskouing oor kerkorde)

R25,00

1 in stock

SKU: BK_5CGZ6357 Category:

Description

Die toenemende minagting vir die kerkorde dwing die kerk om homself rekenskap te gee van wat die orde is en die plek wat dit in die kerk het. Die skrywer het hom die vraag gestel of orde ‘n Bybelse opdrag vir die kerk is en wat die betekenis daarvan vir die kerk is. Hy neem sy vertrekpunt in die Nuwe Testament en stel met 1 Kor. 14:40 as kernteks vas dat orde sowel ‘n gawe as ‘n opdrag vir die kerk is. Deur die kerkorde word die gesag van Christus bedien en die kerk in die vrede, wat ‘n vrug van die versoening is, opgebou.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.