Nieuwenhuis, E – Die Heidelbergse Kategismus (kompleet met volledige tekste)

R75,00

1 in stock

SKU: BK_HP186324 Category:

Description

Om te bely is om in eie woorde weer te gee wat God in sy Woord aan ons gee. Die belydenis is ‘n eggo, ‘n weerklank van die Heilige Skrif. Die belydenis van die kerk anker in die Bybel, en is bedoel om niks ander as die Woord van God sistematies en kompak te verwoord nie. Dit blyk by uitstek uit die Heidelbergse Kategismus. Mag die gebruik van hierdie boekie tot vermeerdering van Skrifkennis en -insig bydra.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.