Description
Jetro, Henog, Abigajil … Natanael, Lidia Febe … Wie was hulle? Wat het hulle gedoen? Is hulle beroemd? Ja, hulle is in God se oë. Hierdie mense is helde van die Bybel. Hulle is belangrik omdat hulle volgelinge van Jesus Christus was en Hom liefgehad het. Leer meer van die stories oor hulle lewens en leer ook sommer die Bybel beter ken.
Reviews
There are no reviews yet.