Kroeze, J.H. – Handboek Bybelse Geskiedenis: Ou Testament

R200,00

Available on backorder

SKU: BK_IU522304 Category:

Description

Hierdie boek is bedoel vir mense wat ‘n studie wil maak van die heilige Skrif, soos studente wat Bybelkunde neem, onderwysers wat Bybelonderrig op die skole moet gee, teologiese studente, predikante by hulle voorbereidingswerk vir preek en kategese. Verder hoop ek dat ook ander gemeentelede hierdie boek gaan gebruik om die Bybel beter te leer ken. In verband met hierdie bestemming gaan hierdie boek uit van die Afrikaanse Bybelvertaling sonder om rekening te hou met moontlike ander vertalings, al of nie gegrond op ander lesings van die oorspronklike teks. Die Bybel is as die Woord van God die enigste boek wat die betroubare bron is vir ons lewens- en wêreldbeskouing en rigsnoer vir ons lewensgedrag. Daarom wil ek hierby ook sê dat hierdie boek die Bybel nie moet vervang nie. Dit moet die leser juis daartoe bring om die Bybel self ter hand te neem. Die behandelde Skrifgedeeltes word met “vers en kapittel” aangedui en dikwels word na ander Skrifuitsprake verwys. Origens is die boek ook so geskryf dat die lewens leser sal prikkel om die Skrif op te slaan en te kyk: Wat staan daar?

Lees die Bybel self!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.