Klapwijk, J – Goeie Nuus uit die OT/Beter Nuus uit die NT

R195,00

4 in stock

SKU: BK_BRO6I302 Category:

Description

Hierdie boek wil die leser help om die Ou en Nuwe Testament met meer begrip te lees en oog te kry vir die groot lyn in die Bybel, van skepping na herskepping. Die skrywer wil met die term “Beter” nie aandui dat die Ou Testament gediskwalifiseer is nie. Jesus het gekom om die Skrifte van die Ou Testament te vervul. Die Ou Testament is soos ‘n blomknop wat in die Nuwe Testament begin blom. Die blomknop is goed en onmisbaar, maar die blom self baie beter. By elke hoofstuk is daar ‘n Bybelleesrooster wat gevolg kan word. Hierdie boekie wil ‘n ondersteuning wees by die lees van die Bybel. Daar is ook besprekingsvrae by elke hoofstuk.

Nederlandse titels: Het goede nieuws van het Oude Testament / Jasper Klapwijk & Beter nieuws uit het Nieuwe Testament / Jasper Klapwijk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.