Hefer, H – Begrafnis of liggaamsverbranding

R40,00

22 in stock (can be backordered)

SKU: BK_423CT296 Category:

Description

Al hoe meer mense (ook kerklidmate) laat hul liggame na hul dood verbrand. Kerke laat hul deur hierdie stroom meevoer. Sonder om behoorlik daaroor te besin, rig gemeentes gedenkmure en -tuine op waar die as van die verbrande liggame geplaas kan word. Verder word lidmate indirek aangemoedig om hul liggame te laat verbrand deur die versekering dat begrafnis net ‘n “tradisie” is en dat daar geen Bybelse of teologiese bewaar teen liggaamsverbranding is nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.