Du Plessis, Thinus – Op die Roete van die Verbondsark

R60,00

2 in stock

SKU: BK_7X5UK277 Categories: ,

Description

Die Bybel is Godsopenbaring. Wie God wil ken en liefhê moet sy Bybel ken. Die skrywer wil onder leiding van die Heilige Gees, in ‘n paar preke stil staan by die geskiedenis van die verbondsark van die Here. As ‘n mens 1 en 2 Samuel lees is dit opmerklik dat die verbondsark van die Here in hierdie tyd heelwat rondgeswerf het. Elke plek waar die ark ‘n staanplek kry, gebeur iets dramaties. Wat wil God elke keer van Homself openbaar en wat sê dit vir ons lewe?

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.