Droomer, N – Job

R85,00

2 in stock

SKU: BK_913S6276 Categories: ,

Description

Saam met Bybelboeke soos Psalms, Spreuke, Prediker en Hooglied het ons in Job te doen met die sogenaamde wysheidsliteratuur in die Bybel, wat dikwels moeilik verstaanbaar is en grondige kennis van die Hebreeuse taal vereis. Daarom het ek eers, ook vanweë ‘n tekort aan lewenservaring, die begeerte onderdruk om oor die boek Job te preek. In die laaste jare van my bediening het ek uiteindelik wel probeer om in ‘n reeks preke die boodskap van Job aan die gemeente duidelik te maak. Hierby het ek gesteun op ander gereformeerde verklarings oor die boek Job wat deur die jare die lig gesien het. Dit is my bede dat gelowiges elders by die lees daarvan opgebou mag word in die troos wat die HERE ons deur die boek Job in lyding bied.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.