d’Assonville (sr.), V.E. – Koning Dawid

R65,00

6 in stock

SKU: BK_E7QGC266 Category:

Description

Die boek gaan oor hoe Dawid se lewe profeteer van die ewige Koning Jesus Christus. Nog voor Jesus se geboorte kom ‘n boodskap uit die hemel wat die engel Gabriel aan die moeder Maria bring: “Die Here God sal aan Hom die troon van sy vader Dawid gee”. Lees verder die geboortegeskiedenis in Lukas 2 en kyk hoe Jesus se Naam met die van Dawid verbind word, die ewige Koning wat “alle mag in die hemel en op die aarde besit”

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.