d’Assonville (sr.), V.E. – Die Psalms sing van Christus

R90,00

6 in stock (can be backordered)

SKU: BK_136PW265 Category:

Description

Die Psalms van die Ou-Testament is 3000 jaar oud. Die Christelike kerk sing dit reeds 2000 jaar lank. Die Psalms is profeties. Dit gee in kort die verlede, hede en toekoms van God se heilsgeskiedenis met sy volk. Martin Luther, die groot hervormer, het die Psalmboek ‘n “klein Bybeltjie” genoem. Nog onlangs (in die jaar 2000) is dit in die boek Het verhaal van de Psalmen deur Sipke van der Land, (Nederlands Bijbelgenootskap) as “het meest geliefde boek” en ” een Bijbel in de Bijbel” getipeer. Johannes Calvyn, ook ‘n groot kerkhervormer van die 16de eeu skryf in die inleiding van sy reuse kommentaar oor die Psalms vier keer na mekaar dat “daar geen ander boek soos die Psalmboek is nie”. Dit is lewensomvattend. Daarin word alles van die mens se lewe beskryf …

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.