Batchelor, Mary – Leer die Bybel beter ken

R125,00

2 in stock

SKU: BK_J3LV1238 Category:

Description

Hierdie boek is ‘n begeleide toer deur elke Bybelboek – met kort opsommings, hoogtepunte, belangrike geskilpunte, aangeleenthede, sleutelaanhalings en uittreksels, en belangrike inligting oor die geskiedkundige inhoud. Kleurryke karate, tydskale, teksblokke en foto’s getuig van ‘n lewende verhaal, oortuigend in werklike plekke en op mense van vlees en bloed. Leer die Bybel beter ken verken wat die Bybel te sê het, waarom dit so ‘n belangrike plek in die Westerse kultuur het en hoe sy tydlose boodskap tot vandag se lesers spreek.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.